Search this site or the web powered by FreeFind |
Maar een ding: ek vergeet die dinge wat agter is en strek my uit na wat voor is,
en jaag na die doel om die prys te verkry van die hoë roeping van God in Christus Jesus.
--Paulus in Filipense 3:14

Dink 'n bietjie hieroor:
Waters van rus soos wat Dawid dit in Ps. 23 beskryf, kan ‘n paar dinge vir ons beteken:
Die skrywer deel haar ondervinding as blinde kind in 'n kosskool baie kilometers van haar ouerhuis. As blinde moet sy leer oorleef in 'n wêreld saam met alle "Ander" mense. Humor, hartseer, stryd en oorwinning vorm alles deel van hierdie bundel se inhoud.
[Kliek hier en ontdek "Die Ander Sien" vir jouselfDie volgende beskrywing van die verhaal van die verlore seun soos Dominee Sara-Jane Wessels dit skilder, het weereens vir my nuwe betekenis gekry. Ek hoop jy sal ook die drie hoof figure opnuut ontmoet.
Verlore Seun Keer Terug
Die uitroep van die Vader se hart van Genesis tot Openbaring.
“My Kind....Al ken jy My nie, weet ek alles van jou af.”“
--Psalm 139:1
“Ek weet van jou sit en jou opstaan.“
--Psalm 139:2
”Ek is bekend met al jou weë.”
--Psalm 139:3
”Ek het selfs die hare op jou hoof getel.”
--Mattheus:10:29-31
”Ek het jou gemaak om net soos Ek te lyk.”
--Genesis 1:27
”In My lewe jy, beweeg jy, en bestaan jy.”
--Handelinge 17:28
”Jy is ook gebore om deel van My familie te wees.”
--Handelinge 17:28
”Ek ken jou voor jy in jou moederskoot gevorm is.”
--Jeremia 1:4-5
”Ek het jou reeds uitgekies voor die begin van die wêreld.”
--Efesiers 1:11-12
”Jy is nie 'n fout nie, Ek het jou beplan.”
--Psalm 139:15-16
”Al jou lewensdae is geskryf in My Boek.”
--Psalm 139:15-16
“Ek het die regte tyd en plek bepaal waar jy gebore moes word.”
--Handelinge 17:26
”Jy Is Wonderlik mooi geskape.”
/>
--Psalm 139:14
”Ek het jou gevorm in jou moederskoot.”
--Psalm139:13
”Ek beskerm jou van voor jou geboorte af.”
--Psalm 71:6
“Ek word nie erken deur die mense wat My nie ken nie.”
--Johannes 8:41-44
“Ek is Liefde en wil tuis voel by jou.”
--1 Johannes 4:16
“Dit is my begeerte om jou met My liefde te oorweldig
Net omdat jy My kind is en Ek jou Vader.”
1 Johannes 3:1
”Ek wil jou meer goeie dinge gee as wat jou aardse vader ooit aan jou kan gee.”
--Mattheus7:11
“Ek is die volmaakte Vader.”
--Mattheus5:48
“Elke goeie en volmaakte gawe wat jy ontvang kom uit My Hand.”
--Jakobus1:1
“Ek wee twat jy nodig het en sal voorsien in al jou behoeftes.”
--Mattheus6:31-33
“My plan vir jou toekoms is altyd gevul met hoop en met 'n
verwagting.”
--Jeremia29:11
“Ek het jou lief met 'n ewige liefde.”
--Jeremia31:3
“My gedagtes oor jou is ontelbaar soos die sand van die see.”
--Psalm139:17-18
“Ek verheug My oor jou met blydskap.”
--Sefanja3:17
“ Eksalnooitophouomgoeiedingevirjoutedoennie.
Jeremia32:40
“Jy is My waardevolste besitting”.
--Exodus19:5
“Ek begeer om goed aan jou te doen met My hele wese.”
--Jeremia32:41
“Ek wil aan jou groot en wonderlike dinge wys.”
--Jeremia33:3
“As jy My met jou hele hart soek, sal jy My vind.”
--Deuternomium4:29
“Verbly jou in My en ek sal jou gee die begeertes van jou hart.”
--Psalm37:4
“Want dit is Ek wat jou gewillig en bekwaam maak om My wil uit te voer.”
--Filippense2:13
“Ek is in staat om meer vir jou te doen as wat jy kan bid of dink.”
--Efesiërs 3:20
“Ek is jou grootse motiveerder.”
--2 Thessalonicense 2:16-17
“ Ek is jou Vader wat jou vertroos en uithelp uit al jou moeilikheid.”
--2 Korinthiërs 1:3-4
“ As jy hartseer is, is Ek by jou.”
--Psalm 34:18
“ Soos 'n herder 'n lammetjie dra, so dra Ek jou teen My hart.”
--Jesaja 40:11
“Eendag sal Ek al jou trane afvee.”
--Openbaring 21:3-4
“Ek is jou Vader, en Ek het jou net so lief soos My eie Seun.”
--Johannes 17:23
“Want in Jesus is My liefde vir jou geopenbaar.”
--Johannes 17:26
“Jesus is die volmaakte weergawe van wie Ek is.”
--Hebreërs 1:3
“Hy het gekom om te wys dat Ek vir jou is en nie teen jou is nie.”
--Romeine 8:31
“Om jou te vertel dat Ek nie boekhou van jou sonde nie.”
--2 Korinthiërs 5:18-19
“Jesus het gesterf sodat Ek en jy vrede kan maak.”
--2 Korinthiërs 5:18-19
“Jesus se dood was die volmaakte uitdrukking van My liefde vir jou.”
--1 Johannes 4:10
“Ek het alles opgegee wat vir My kosbaar was, sodat Ek jou liefde kan wen.”
--Romeine 8:31-32
“As jy My Seun ontvang as geskenk ontvang jy My.”
--1 Johannes 2:23
“En niks sal jou ooit skei van My liefde vir jou nie.”
--Romeine 8:38-39
“Kom huis toe en Ek sal die grootste partytjie gee wat die Hemel ooit gesien het.”
--Lukas 15:7
“Ek is nou en vir ewig jou Vader. Ek het jou by jou naam geroep.”
--Efesiërs 3:14-15
“My vraag is... Wil jy My kind wees?”
--Johannes 1:12-13
“Ek wag vir jou.”
--Lukas 15:11- 32
“Liefde,
Jou Vader,
Almagtige God”
“Please feel free to copy this text and share it with your friends
as long as you do so free of charge
and you include the following copyright information...
Father's Love Letter Used By Permission
Father Heart Communications
Copyright 1999-2004
Translated by Victory Life Ministries
Die volgende beskrywing van die verhaal van die verlore seun soos Dominee Sara-Jane Wessels dit skilder, het weereens vir my nuwe betekenis gekry. Ek hoop jy sal ook die drie hoof figure opnuut ontmoet.
Verlore Seun Keer Terug
Green pastures and still waters as described by David in psalm 23 may have different meanings to different people. :
Deuterocanonical (apocrypha) books are those books that were included in the Greek Septuagint (LXX) but not included in the Hebrew Bible
How Great is our God