// JavaScript Document

var mess = new Array(
'Daar is ‘n tekort aan effektiewe Christen aksie op die hoogste vlakke van nasionale invloedryke instansies as gevolg van : misplaaste Christen energie, misplaaste Christen geld, en misplaaste Christene. - <i>McCandlish Phillips</i>',
'You can never do more than pray, after you have prayed, but you can never do more than pray until you have prayed. - <i>A. J. Gordon</i>',
'Leef asof jy môre gaan sterf, leer asof jy vir ewig gaan leef. - <i>Mohandas Gandhi</i>',
'Die belangrikste is om nooit op te hou vra nie. - <i>Albert Einstein</i>',
'Ek is altyd gereed om te leer, maar ek is nie altyd gewillig om geleer te word nie. -<i> Winston Churchill</i>',
'Jou dade skreeu so hard dat ek nie kan hoor wat jy sê nie. - <i>Ralph Waldo Emerson</i>',
'Lag is die kortste pad tussen twee mense. - <i>Victor Borge</i>',
'Die eerste plig in liefde, is om te luister. - <i>Paul Tillich</i>',
'Moenie toelaat dat jou bekommernisse die oorhand oor jou kry nie, Onthou,, Moses het in ‘n mandjie begin!',
'Sommige mense is vriendelik, goedgemanierd en gaaf, Moet dit net nie waag om op hulle plek in die kerk te gaan sit nie!',
'Baie mense wil God dien, as Sy Raadgewers!',
'Dit is makliker om tien preke te preek as om een uit te leef.',
'Die goeie Vader het niks sonder ‘n rede gemaak nie, muskiete kom baie naby daaraan.',
'Wanneer jy die einde van jou krag bereik het, sal jy uitvind God woon daar!',
'Mense is tog vreemd : Hulle wil voor in die bus sit, in die middel van die pad ry en agter in die kerk sit.',
'Geleentheid kom dalk net een keer, die verleidelike hamer vir goed aan jou voordeur.',
'Hou op kla oor jou kerk, As dit perfek was, het jy nie ingepas nie.',
'As jou kerk ‘n beter prediker nodig het, Bid dan vir die een wat julle het!',
'God veroordeel geen mens voordat hy dood is nie, so, Hoekom doen jy  dit?',
'Sommige mense se verstand is in sement gegiet, Behoorlik deurmekaar en permanent onbeweegbaar vasgemessel.',
'Vrede begin met ‘n glimlag.',
'Ek verstaan glad nie waarom mense van kerk verander nie, wat se verskil maak dit van watter een af jy tuis bly?',
'A lot of church members who are singing "Standing on the Promises are just sitting on the premises.',
'Ons is geroep tot getuienis, Nie as prokureurs en regters nie.',
'Wees julle vissers van mense, Jesus sal hulle skoonmaak.',
'Toeval is wanneer God verkies om anoniem te bly.',
'Moenie ‘n vraagteken sit waar God ‘n punt geskryf het nie.',
'Moenie wag totdat ses sterk, jong manne jou moet kerk toe dra nie.',
'Forbidden fruits create many jams.',
'God roep nie die gekwalifiseerdes nie, Hy kwalifiseer die wat deur Hom geroep word.',
'God grades on the cross, not the curve.',
'God loves everyone but probably prefers fruits of the spirit over \"religious nuts!',
'God promises a safe landing, not a calm passage.',
'Dit waarin jy geanker is, beheer jou lewe.',
'As God jou mede-vlieënier is, ruil sitplekke!',
'Moenie instruksies aan God gee nie, meld slegs aan vir diens.',
'Die taak voor ons is nooit so groot, werklik Groot soos die Krag agter ons nie.',
'Die Wil van God neem jou nooit iewers waar Sy Genade jou nie sal beskerm nie!',
'Ons verander nie die Boodskap nie, Die Boodskap verander ons.',
'Om uit te vind hoe groot iemand is, stel vas wat nodig is om hom te ontmoedig.',
'The best mathematical equation I have ever seen : 1 cross + 3 nails= 4 given.',
'Christene moet altyd onthou dat die waarde van hulle goeie werke nie bepaal word deur die aantal of kwaliteit daarvan  nie, maar deur die Liefde van God wat hulle in staat stel om dit te doen. - <i>Saint John of the Cross (1542-1591)</i>',
'‘n Hond blaf as sy meester bedreig word. Ek sal ‘n lafaard wees as ek sien dat God se waarheid aangeval word en Ek Stil bly! - <i>John Calvin (1509-1564)</i>',
'A few dozen act while millions stand impotent. - <i>John Fowles (1926- )</i>',
'‘n Duisend woorde sal nooit so ‘n blywende indruk maak soos een goeie daad nie. -<i>Henrik Ibsen (1828-1906)</i>',
'Christen optrede kom nie uit onsself nie, Dit is die gevolg van die Heilige Gees wat deur ons werk. Elke ding wat ons doen raak ‘n snaar aan wat wibreer tot in ewigheid. - <i>Edwin Hubbel Chapin (1814-1880)</i>',
'Ek is maar net een mens, En tog IS ek EEN. Ek kan nie alles doen nie, Nogtans KAN ek iets doen. Omdat ek nie alles kan doen nie, sal ek nie weier om dit te doen wat ek wel kan doen nie. - <i>Edward Everett Hale (1822-1909)</i>',
'As jy met sonsondergang sit en dink watter dade  jy vandag in selfverloëning gedoen het, een enkel woord wat iemand se hartseer of pyn verlig het, ‘n vriendelike blik wat sonskyn gebring het waar dit geval het, Dan kan jy die dag as die moeite werd beskou." - <i>George Eliot (1819-1880)</i>',
'Doen jou goeie dade met dieselfde oorgawe waarmee die skurk sy slegte dade doen. - <i>The Belzer Rabbi</i>',
'My Voorneme : Ek sal niks doen wat ek te bang sal wees om te doen as dit my laaste uur op aarde is nie. - <i>Jonathan Edwards (1703-1758) 110</i>',
'Sommige mense is tevrede solank hulle niks gemeen doen nie. My mikpunt is om selfs nie in staat te wees om gedagtes te vorm wat gemeen of kwetsend is nie. - <i>George Macdonald (1824-1905)</i>');


var max = mess.length;
var num = Math.floor((Math.random() * max));
document.writeln(mess[num]);


