Logo

Leef Voluit Saam Met Jesus


Search this site or the web powered by FreeFind


Site search Web search


Maar een ding: ek vergeet die dinge wat agter is en strek my uit na wat voor is,
en jaag na die doel om die prys te verkry van die hoë roeping van God in Christus Jesus.
--Paulus in Filipense 3:14

Jesus dra sy kruis

For English, click here

Contact Us - Kontak Ons

Welkom op ons Vriendelike Webtuiste

Om

Dink 'n bietjie hieroor:

Uitspanplek Langs Waters van Rus

Waters van rus soos wat Dawid dit in Ps. 23 beskryf, kan ‘n paar dinge vir ons beteken:

  • Ons smag na God se Waters van Rus omdat die golwe van die lewe besig is om ons te laat verdrink en ons weet nie hoe om daaruit te kom nie.
  • Ons het die groen gras onder die koeltebome langs God se Waters van Rus bereik.
  • Hier span ons uit om gereed te maak om die reis wat God vir ons voorberei voort te sit.
  • Daarom gaan ons hier ons probleme aan Sy Voete lê,
  • Sy Woord bestudeer vir rigtingwysers op die pad vorentoe.
  • Aan Hom alle eer een toeweiding bring wat Hy verdien.
  • My passie in die lewe is om God toe te laat om deur my ‘n verskil in my mede reisigers op die lewenspad se lewens te maak.
  • Ek doen dit omdat dit God se opdrag aan ons elkeen is om Sy Woord uit te dra en ek die fontein in my binneste nie kan keer nie.

Nuutste Byvoegings



Ken Jy Die Drie Figure In Die Verhaal Van Die Verlore Seun?

Die volgende beskrywing van die verhaal van die verlore seun soos Dominee Sara-Jane Wessels dit skilder, het weereens vir my nuwe betekenis gekry. Ek hoop jy sal ook die drie hoof figure opnuut ontmoet.
Verlore Seun Keer Terug


Is Daar Antwoorde in die Bybel
Die Onbetroubare Lewenspad
Is daar meer as een Hemel?
Gunsteling Bybel Aanhalings
24 Uur in God se diens Wat sal gebeur as?
Oefeninge uit die Bybel? Kom oefen jou brein en versterk hom.
Gedink God hou nie van jou nie? Lees eers Sy brief
Praat God vandag nog met ons?
God se Stem in die Bybel

Fiksheids Oefeninge uit die Bybel

Strek Oefeninge

"Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is."
--Filippense 3:14

Asemhalingsoefeninge

"Laat alles wat asemhaal, die Here prys."
-- Psalm 150:6

Brein Oefeninge

”Watter deug of lofwaardige saak daar ook mag wees,
daarop moet julle, julle gedagtes rig.”
---Filippense 4:8

Oog Oefeninge

”Die oog gevestig op Jesus,
die begin en voleinder van die geloof.”
--Hebreërs 12:2

Gesig Oefeninge

”Wees altyd bly in die Here, ek herhaal wees bly.”
--Filippense 4:4

Oor Oefeninge

”Elke mens moet maar gewillig wees om te luister,
nie te gou praat nie en nie te gou kwaad word nie.”
--Jakobus 1:9

Tong Oefeninge

”Met dankbaarheid in julle harte moet julle Psalms en
lofgesange en ander geestelike liedere tot eer van God sing.”
--Kolossense 3:16

Been Oefeninge

”Versterk daarom die slap hande en die lam knieë
en loop die reguit pad.”
--Hebreërs 12:12

Hart Oefeninge

”Skep vir my ‘n rein hart o God,
vernuwe my Gees en maak my standvastig.”
--Psalm 51:12

Nek Oefeninge

”Wees nie bevrees nie, want Ek is met jou;
kyk nie angstig rond nie want ek is jou God.”
--Jesaja 41:10

Ontspannings Oefeninge

”Werp al julle bekommernisse op Hom, want Hy sorg vir julle.”
--1 Petrus 5:7

Lekker oefen en word Simson sterk in die geloof!

Nuutste Byvoegings



Ken Jy Die Drie Figure In Die Verhaal Van Die Verlore Seun?

Die volgende beskrywing van die verhaal van die verlore seun soos Dominee Sara-Jane Wessels dit skilder, het weereens vir my nuwe betekenis gekry. Ek hoop jy sal ook die drie hoof figure opnuut ontmoet.
Verlore Seun Keer Terug


Is Daar Antwoorde in die Bybel
Die Onbetroubare Lewenspad
Is daar meer as een Hemel?
Gunsteling Bybel Aanhalings
24 Uur in God se diens Wat sal gebeur as?
Oefeninge uit die Bybel? Kom oefen jou brein en versterk hom.
Gedink God hou nie van jou nie? Lees eers Sy brief
Praat God vandag nog met ons?
God se Stem in die Bybel

English

We Invite You To Join Us At The Lord's Green Pastures And His Still Waters.

Green pastures and still waters as described by David in psalm 23 may have different meanings to different people. :

  • - We yearn for the Lord’s green pastures and still waters because the high waves of life are drowning us and we do not know how to escape from them.
  • <
  • We reached the Lord’s trees and green grass at still waters
  • - Here we relax in preparation for the journey the Lord has prepared for us.
  • - Therefore we are going to leave all our problems at His Feet, and NOT take them back!
  • study His Word for directions to the road ahead.
  • worship and praise Him with all our heart.
  • My passion in life is to allow God to use me to make a difference in the lives of all people travelling with me on life’s road on earth.
  • I do this in answer to the Lord’s command to each one of us to spread His Word where ever we go and because I cannot stop the fountain of Love for Him in my heart from bursting out and I HAVE to give It Away.

Latest Additions



Can You believe The New Testament?
Favourite Bible Quotes
Can You Pray The Lord's Prayer?
We Never Talk Anymore
My Protector Never Sleeps
">A Doll Named Polly
Who is Jesus

Deuterocanonical (apocrypha) books are those books that were included in the Greek Septuagint (LXX) but not included in the Hebrew Bible
How Great is our God


Bible Talks About Disabled People Too>
Disabled People Part of Jesus' Family