Logo

Leef Voluit Saam Met Jesus


Search this site or the web powered by FreeFind


Site search Web search


Maar een ding: ek vergeet die dinge wat agter is en strek my uit na wat voor is,
en jaag na die doel om die prys te verkry van die hoë roeping van God in Christus Jesus.
--Paulus in Filipense 3:14

Jesus dra sy kruis

For English, click here

Kontak Ons - Contact Us

Welkom op ons Vriendelike Webtuiste

Om

Dink 'n bietjie hieroor:

Waters van Rus

Waters van rus soos wat Dawid dit in Ps. 23 beskryf, kan ‘n paar dinge vir ons beteken:

  • Ons smag na God se Waters van Rus omdat die golwe van die lewe besig is om ons te laat verdrink en ons weet nie hoe om daaruit te kom nie.
  • Ons het die groen gras onder die koeltebome langs God se Waters van Rus bereik.
  • Hier span ons uit om gereed te maak om die reis wat God vir ons voorberei voort te sit.
  • Daarom gaan ons hier ons probleme aan Sy Voete lê,
  • Sy Woord bestudeer vir rigtingwysers op die pad vorentoe.
  • Aan Hom alle eer een toeweiding bring wat Hy verdien.
  • My passie in die lewe is om God toe te laat om deur my ‘n verskil in my mede reisigers op die lewenspad se lewens te maak.
  • Ek doen dit omdat dit God se opdrag aan ons elkeen is om Sy Woord uit te dra en ek die fontein in my binneste nie kan keer nie.

 

Nuutste Byvoegings



Ken Jy Die Drie Figure In Die Verhaal Van Die Verlore Seun?

Die volgende beskrywing van die verhaal van die verlore seun soos Dominee Sara-Jane Wessels dit skilder, het weereens vir my nuwe betekenis gekry. Ek hoop jy sal ook die drie hoof figure opnuut ontmoet.
Verlore Seun Keer Terug


Is Daar Antwoorde in die Bybel
Die Onbetroubare Lewenspad
Is daar meer as een Hemel?
Gunsteling Bybel Aanhalings
24 Uur in God se diens Wat sal gebeur as?
Oefeninge uit die Bybel? Kom oefen jou brein en versterk hom.
Gedink God hou nie van jou nie? Lees eers Sy brief
Praat God vandag nog met ons?
God se Stem in die Bybel

Antwoorde In Die Bybel?

  • Wanneer jy Rus en Vrede nodig het - Matt 11:25-30
  • Wanneer jy Bekommerd is - Matt 6:19-34
  • Wanneer jy Eensaam of Bang is - Psalm 23
  • Wanneer jy Gemoedsrus Nodig Het - Johannes 14:27, Phil 4:6-8
  • Wanneer Mense Jou Teleurstel - Psalms 27
  • Wanneer jy Verbitterd en Onvergenoegd voel -
  • 1 Korinthërs 13
  • Wanneer jy Gesondig het - Psalm 51, 1 Johannes 1
  • Wanneer jy Moedeloos Voel - Psalm 34
  • Wanneer dit Voel Asof God Vèr van Jou af Is - Psalm 139
  • Wanneer dit voel asof die Wêreld Groter as God is - Psalm 90
  • Wanneer Jy Siek is -
  • Psalm 41
  • Wanneer jy Hartseer is - Johannes 14, Psalm 46
  • Wanneer Jy in Gevaar Verkeer - Psalm 91
  • Wanneer jy Mismoedig Voel - Joshua 1:1-9
  • Wanneer jy Bemoediging Nodig het - Romeine 8, 1 Johannes 5
  • Wanneer jy jou seëninge Vergeet - Psalm 103
  • Wanneer jy Vreugde wil Vind -
  • Kolosense 3
  • Wanneer Jy op Reis Gaan - Psalm 121
  • Wanneer jy Beleggings Wil Maak - Markus 10:17-31
  • Wanneer jy Riglyne vir Jou Lewe Nodig het - Matt 5 tot 7, Romeine 12
  • 'n Gedragskode Nodig het - Eksodus 20:1-17
  • Wanneer jy Wonder oor God se Wil in Jou Lewe - Spreuke 3: 1-6

Vul nou self hierdie lysie aan. Jy sal verbaas wees oor watter positiewe skatte daar in die Bybel is wat jou lewenspad sal vergemaklik. Nee, nie net die moeilike plekke nie, ook die gelyktes wanneer jy baie maklik aanloklikker afdraaipaaie kan volg.

Nuutste Byvoegings



Ken Jy Die Drie Figure In Die Verhaal Van Die Verlore Seun?

Die volgende beskrywing van die verhaal van die verlore seun soos Dominee Sara-Jane Wessels dit skilder, het weereens vir my nuwe betekenis gekry. Ek hoop jy sal ook die drie hoof figure opnuut ontmoet.
Verlore Seun Keer Terug


Is Daar Antwoorde in die Bybel
Die Onbetroubare Lewenspad
Is daar meer as een Hemel?
Gunsteling Bybel Aanhalings
24 Uur in God se diens Wat sal gebeur as?
Oefeninge uit die Bybel? Kom oefen jou brein en versterk hom.
Gedink God hou nie van jou nie? Lees eers Sy brief
Praat God vandag nog met ons?
God se Stem in die Bybel


English

We Invite You To Join Us At The Lord's Green Pastures And His Still Waters.

Green pastures and still waters as described by David in psalm 23 may have different meanings to different people. :

  • - We yearn for the Lord’s green pastures and still waters because the high waves of life are drowning us and we do not know how to escape from them.
  • <
  • We reached the Lord’s trees and green grass at still waters
  • - Here we relax in preparation for the journey the Lord has prepared for us.
  • - Therefore we are going to leave all our problems at His Feet, and NOT take them back!
  • study His Word for directions to the road ahead.
  • worship and praise Him with all our heart.
  • My passion in life is to allow God to use me to make a difference in the lives of all people traveling with me on life’s road on earth.
  • I do this in answer to the Lord’s command to each one of us to spread His Word where ever we go and because I cannot stop the fountain of Love for Him in my heart from bursting out and I HAVE to give It Away.

Latest Additions



Can You believe The New Testament?
Favourite Bible Quotes
Can You Pray The Lord's Prayer?
We Never Talk Anymore
My Protector Never Sleeps
">A Doll Named Polly
Who is Jesus

Deuterocanonical (apocrypha) books are those books that were included in the Greek Septuagint (LXX) but not included in the Hebrew Bible
How Great is our God


Bible Talks About Disabled People Too>
Disabled People Part of Jesus' Family