Search this site or the web powered by FreeFind |
Maar een ding: ek vergeet die dinge wat agter is en strek my uit na wat voor is,
en jaag na die doel om die prys te verkry van die hoë roeping van God in Christus Jesus.
--Paulus in Filipense 3:14

Dink 'n bietjie hieroor :
Die doel van hierdie afdeling van ons vriendelike Webwerf is om te lees en te leer. Artikels oor alles en nog wat sal jou hopelik laat dink, jou kennis verbreed, laat lag en sommer net laat ontspan.
Jy is ook welkom om ons te kontak en te laat weet waarvan jy graag wil leer of sommer neer wil weet. Die Snuffelaar sal probeer om dit te vind en hier te plaas.
Enige bydraes sal ook verwelkom word. As dit inpas by die gees van ons Leef Voluit Webwerf, sal ons dit oorweeg om hier te plaas.Daar kan ongelukkig geen betaling gedoen word nie.
Hierdie is nie ‘n Mediese Webblad nie. Alle artikels en skakels na ander webblaaie is uitsluitlik vir inligting. Lesers moet asseblief hulle geneeshere kontak vir enige diagnoses, medikasie, verwysings na spesialiste of terapeute.
Alle skakels word hier geplaas bloot ter inligting en vir jou gerief. Ons het geen kontrole oor, of invloed op, die inhoud van hierdie bladsye nie. Ons kan geen verantwoordelikheid aanvaar vir enige inligting wat daar geplaas word nie. Ons glo vas daaraan dat kennis mag is en is seker dat hierdie kwaliteit webblaaie jou sal inspireer om soveel moontlik te wete te kom van enige neurologiese toestand en algemene inligting sodat jy beheer oor jou omstandighede kan neem en ‘n vol en produktiewe lewe sal kan hê.
The aim of this section of our friendly Website is to encourage you to read, learn, and enjoy. Articles on this, that and the other will hopefully assist you in reading, learning, laughing and relaxing.
You are welcome to send comments and suggestions to us to enable us to bring you articles on topics you would like to read and learn about. We will put our “Go-Found-It” caps on and do our best to find and bring it to you.
Any contributions are welcome. If it contributes to the over-all feel and trend of our friendly "Live life to the Full" Site, we will consider it publish it here. Unfortunately no financial, or any other payments can be offered.